Dit Is Ek, Saulus

Dit Is Ek, Saulus

No ratings yet
Jan 1, 2014 · English · eBook
Add To Shelf

Rate this book


Export Book Journal

Book Details

Format eBook
Language English
Published Jan 1, 2014
Publisher CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
ISBN-10 1306584825
ISBN-13 9781306584821

Description

Topverkoper-outeur Jerry B. Jenkins verplaas die lesers vanuit die hedendaagse Texas tot in n klam Romeinse tronksel in 67 n.C. Augustine Knox, n jong kweekskool-professor, word betrek by n gevaarlike reis om te keer dat perkamentrolle van onskatbare waarde gesteel word. In die proses ontdek hy n 2 000 jaar oue verbintenis met iemand anders wat deur die dood in die gesig gestaar is ter wille van die waarheid. DIT IS EK, SAULUS bestaan uit twee boeiende avonture in een: die storie van Augustine en die van Saulus van Tarsus. DIT IS EK, SAULUS is gevul met politieke intrige, romanse en historiese besonderhede. Dit is n meeslepende verhaal van lojale vriendskap wat getoets word deur lewe-en-dood-soektogte wat twee millennia uit mekaar afspeel."

Genres

Romance Science Fiction History
Add To Shelf

Rate this book


Export Book Journal