Kinderspeletjies

Kinderspeletjies

No ratings yet
2013 · Afrikaans · Paperback
Add To Shelf

Rate this book


Export Book Journal

Description

Is jy dapper genoeg om in die kas te loer?

Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters.
Al die monsters is op pad na 'n musiekkonsert.
Denver en Meyer bied aan om 'n aand lank baba-oppassers vir die oulike monsterbaba te wees.
Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou wees...?

Book Details

Format Paperback
Pages 40 pages
Language Afrikaans
Published Jan 1, 2013
Publisher LAPA Publishers
ISBN-10 0799352489
ISBN-13 9780799352481
Add To Shelf

Rate this book


Export Book Journal