Book Details
Format
Hardcover
Pages
32
Language
Afrikaans
Published
Jun 1, 2019
Publisher
Protea Boekhuis
ISBN-10
1485310504
ISBN-13
9781485310501
Description
Moeps die mopshond wil altyd wen. Maak nie saak wat die uitdaging is nie, hy móét eenvoudig net die wenner wees. En hy wen gewoonlik ... al kul hy so 'n bietjie. Op 'n dag daag hy Worsie die worshond om te kyk wie die vinnigste sy hondebak kan leeg eet. Hy val weg en eet so gulsig en gierig moontlik ... maar kom skielik agter hy het iets anders ook ingesluk!
Moeps die wenner is 'n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps 'n slegte verloorder, kruip hy gou jou hart.
Moeps die wenner is 'n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps 'n slegte verloorder, kruip hy gou jou hart.
Genres
Humor