Description
Die een oomblik sit dokter Grace Barclay by haar lessenaar en die volgende oomblik is sy naak onder die ontsmettingstorte met die hartebrekerdokter, haar nuwe baas, Donovan Reid. Haar loopbaan is egter op die spel en Grace moet hom om die régte redes beïndruk.
Om toe te gee aan die versoeking van Donovan sal heeltemal verkeerd wees . . .
Om toe te gee aan die versoeking van Donovan sal heeltemal verkeerd wees . . .
Book Details
Format
Kindle
Pages
175 pages
Language
Afrikaans
Published
Jan 9, 2017
Publisher
Jacklin Enterprises
ISBN-10
1415033358
ISBN-13
9781415033357